Primêre Skool Jordania “Op die Planke” Nasionale wenners en naaswenner
ADVERTISEMENT
“Op die Planke” Nasionale wenners en naaswenner! Baie geluk aan die volgende Jorrie leerders wat die afgelope naweek (16 Oktober) aan die Nasionale finaal van “Op die Planke” te Leeuwenhof Akademie deelgeneem het en in hul onderskeie grade as Nasionale wenners en naaswenner aangekondig is!
V.l.n.r. Heiken Venter (Gr. 7) Naaswenner, Danielle Venter (Gr. 4) Nasionale wenner, Lexi Willemse (Gr. 5) Nasionale wenner & Leonelle van Niekerk (Gr. 6) Nasionale wenner. Afwesig: Xanyke Swart (Gr. 7) Nasionale wenner.
Die Jorries is trots op jul puik prestasie!










