Primêre Skool Jordania
Jordania Primêr vier provinsiale spanverkiesings
Jordania Primêr vier provinsiale spanverkiesings. Jordania se o.13A netbalspan was op Vrydag 5 Junie 2026 tydens die Vrystaat Netbalkpioenskappe in Welkom as Vrystaat Kampioene ...Primêre Skool Jordania leerders is gekies vir die Vrystaat Biathle Span
Die volgende leerders van Primêre Skool Jordania is gekies vir die Vrystaat biathle span: Marcus Fourie, Anja Cronje, Mihan Botha. Die leerders gaan die ...Primêre Skool Jordania tennisspelers vaar puik tydens die Limodo Tennistoernooi
Primêre Skool Jordania o.11 tennisspelers het Jordania se naam hoog gehou tydens die Limodo Spar Tennistoernooi. Die leerders het Jordania met trots verteenwoordig. Dit ...Primêre Skool Jordania tennis nuus
Lize-Mari leerder van Primêre Skool Jordania het die afgelope naweek aan die Noord Kaap TSA Mini Tennis Toernooi deelgeneem en behaal ‘n 4de plek ...Primêre Skool Jordania danser gekies om SA te verteenwoordig
Baie geluk aan Ilan Maree van Primêre Skool Jordania wat Provinsiale klere in Freestyle en Slowdance ontvang het. Sy is gekies om SA te ...Primêre Skool Jordania atletiek nuus
Tydens die JF Atletiek byeenkoms het Primêre Skool Jordania 45 atlete gehad wat deelgeneem het ter voorbereiding. Ons sien uit na die seisoen! Die ...Primêre Skool Jordania spog met die beste gimnas in die Noord Vrystaat
Nicole Nieuwenhuizen leerder van Primêre Skool Jordania is aangewys as die beste Gimnas, met die hoogste punte behaal in die Noord Vrystaat. Sy bring ...Primêre Skool Jordania hokkiespanne sluit puik seisoen af
Baie geluk aan al die hokkiespelers van Primêre Skool Jordania met ‘n puik seisoen. Ons is trots op elkeen van julle. Ons wen 4 ...Primêre Skool Jordania se senior skaakspan presteer
Primêre Skool Jordania se senior skaakspan het aan die Super 8 deelgeneem te Leeuwenhof Akademie. Ons eindig 3de en bring die brons medalje huistoe. ...Primêre Skool Jordania rugbyspeler opgeneem in die o.12A Griffons 7’s span
Baie geluk aan Levi Schwim van Primêre Skool Jordania wat opgeneem is in die o.12A Griffons 7’s span. Ons wens hom sterkte toe met ...Primêre Skool Jordania netbal oppad na SA’s
Primêre Skool Jordania netbal oppad na SA’s! Baie sterkte aan ons 0.12A netbalspan wat gedurende 25 en 26 Julie aan die Netbal SA skoletoernooi ...Jordania Primêre Skool hoofleiers vir 2025
Jordania Primêre Skool hoofleiers vir 2025 is aangekondig. Baie geluk Devin van Schalkwyk – onderhoofseun Arno Labuschagne – hoofseun Me Elda Louw – skoolhoof ...29 Primêre Skool Jordania-atlete kwalifiseer vir die Vrystaat Atletiekkampioenskappe
Primêre Skool Jordania spog met 48 atlete in 67 items wat aan die Thabo Mofutsanyana Atletiekkampioenskappe gaan deelneem op 1 Maart te Goble Park. ...Primêre Skool Jordania redenaars het die wêreld aan die brand gepraat
Primêre Skool Jordania redenaars het tydens die Interne Redenaars kompetisie die wêreld aan die brand gepraat. Die volgende leerders dring deur na die eerste ...Primêre Skool Jordania spog met 48 atlete in 67 items wat aan die Thabo Mofutsanyana Atletiekkampioenskappe gaan deelneem
Primêre Skool Jordania spog met 48 atlete in 67 items wat aan die Thabo Mofutsanyana Atletiekkampioenskappe gaan deelneem op 1 Maart te Goble Park. ...Primêre Skool Jordania Sport- en Kultuurtoekennings 2024
Primêre Skool Jordania Sport- en Kultuurtoekennings 2024. Baie geluk aan ons Jordania leerders met hul pragtige prestasies vir 2024. Sien graag ons Prestige toekennings ...Primêre Skool Jordania ryers word vereer vir hul bergfiets prestasies
Primêre Skool Jordania ryers word vereer vir hul bergfiets prestasies deur die jaar by die Vrystaat fietsry federasie se prysuitdeling. Jordania eindig 3de in ...Primêre Skool Jordania se atlete het aan die JF Prestige atletiekbyeenkoms deelgeneem
Op 26 Oktober het ons Primêre Skool Jordania se atlete aan die JF Prestige atletiekbyeenkoms deelgeneem vir voorseisoen voorbereiding en baie goed gevaar. Die ...Primêre Skool Jordania ryers word vereer vir hul bergfiets prestasies
Primêre Skool Jordania ryers word vereer vir hul bergfiets prestasies deur die jaar by die Vrystaat fietsry federasie se prysuitdeling. Jordania eindig 3de in ...Primêre Skool Jordania atlete vaar goed aan die JF Prestige atletiekbyeenkoms
Op 26 Oktober het ons Jorrie-atlete aan die JF Prestige atletiekbyeenkoms deelgeneem vir voorseisoen voorbereiding en baie goed gevaar. Die volgende atlete behaal podium ...Primêre Skool Jordania se JORRIEVARIA groep ontvang ‘n A+++
Die Primêre Skool Jordania se JORRIEVARIA groep ontvang ‘n A+++ tydens die KUNSWEDSTRYD.Jordania Primêre Skool se eerste seuns- en dogtershokkiespanne presteer goed die seisoen
Jordania Primêre Skool is baie trots op hul eerste seuns- en dogtershokkiespanne wat hierdie seisoen baie goed presteer het. Albei spanne is as Oos-Vrystaat ...Jordania Primêre Skool se jaarlikse Lente-Koorfees was ‘n pragtige glansaand
Jordania Primêre Skool se jaarlikse Lente-Koorfees het Vrydagaand, 6 September, plaasgevind. Dit was ‘n pragtige suksesvolle aand van koorsang wat afgesluit is met ‘n ...Jordania Primary School shines at the ATKV Buffelspoort Primary School Tennis Tournaments
Jordania Primary School shines at the ATKV Buffelspoort Primary School Tennis Tournaments U13 Section 30 August -1 September 2024 winners. Boys – Curro Nelspruit ...Primêre Skool Jordania dogters is in die Thabo Mofutsanyana o.13 Dogters krieketspan opgeneem
Die volgende Primêre Skool Jordania dogters is in die Thabo Mofutsanyana o.13 Dogters krieketspan opgeneem: Ciana Saaiman, Zoey Grové, Caitlin Kirstein, Maricelle Nortjé, Iloné ...Hiermee Primêre Skool Jordania se Landloop atlete
Die volgende Primêre Skool Jordania Landloop atlete is ingesluit in die Vrystaatspan. Welgedaan julle: Juan Botha, Christopher Schütze en Mihan Botha,Lishe Verster, Inge-Mari Hamman, ...Primêre Skool Jordania leerders is gekies om SA te verteenwoordig in die USA
Hierdie kompetisie vind jaarliks plaas in Vanderbijlpark. Primêre Skool Jordania se dogters is weer gekies om SA te verteenwoordig in die USA.Primêre Skool Jordania ontvang toekennings tydens die Wesgrow Sentrale Laerskole Sportreeks
Tydens die Wesgrow Sentrale Laerskole Sportreeks ontvang Primêre Skool Jordania die volgende toekennings: Algehele Wenners Netbal 1ste Plek Rugby 2de PlekPrimêre Skool Jordania tennisspelers vaar puik by die Tennistoernooi
Primêre Skool Jordania tennis skitter. Tydens die LIMODO tennistoernooi eindig ons 1ste dogterspan 3de en behaal ‘n brons medalje. Ons 2de dogterspan eindig 1ste ...Primêre Skool Jordania leerder was deel van die Vrystaat Biathlé span
Primêre Skool Jordania atleet Dehan Cilliers was deel van die Vrystaat Biathlé span wat hierdie naweek deelgeneem het in Oos-London. Hy het 6de plek ...Primêre Skool Jordania skitter by Vrystaat Streekkompetisie van Eskom Expo
Primêre Skool Jordania skitter by Vrystaat Streekkompetisie van Eskom Expo vir jong wetenskaplikes: Annabelle en Aninke Bezuidenhout ontvang ‘n goue medalje vir hul projek ...Uitslae van die ATKV Redenaars vir Primêre Skool Jordania
Uitslae van die ATKV Redenaars vir Primêre Skool Jordania: Gr4-5: Milé Bezuidenhout (1ste); Lana Marx (3de). Gr6-7: Lexi Willemse (1ste); Danielle Venter (8ste); Lize ...Primêre Skool Jordania wen Wesgrow Laerskole liga
Primêre Skool Jordania het tydens die Wesgrow Laerskole rugby en netbal liga as algehele wenner weggestap en 1ste geëindig. Die Top 6 gemengde skole ...Primêre Skool Jordania dogters word ingesluit in die Oos-Vrystaat o.13 Bokkiespan
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Jordania dogters wat ingesluit is in die Oos-Vrystaat o.13 Bokkiespan . Die span neem 24-28 Junie deel ...Primêre Skool Jordania leerders dring deur na die tweede uitdunrondte van die ATKV -redenaars
Die volgende Primêre Skool Jordania leerders dring deur na die tweede uitdunrondte van die ATKV -redenaars: Danielle Venter, Lexi Willemse, Lize Joubert, Izandri Strydom, ...Primêre Skool Jordania dogters ingesluit in die Oos-Vrystaat o.13 Bokkiespan
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Jordania dogters wat ingesluit is in die Oos-Vrystaat o.13 Bokkiespan . Die span neem 24-28 Junie deel ...Primêre Skool Jordania maats van 2024 kom kuier
Primêre Skool Jordania maats van 2024 kom kuier by hul Graad R juffrouens. Hier is die nuwe gesiggies saam Juffrou René dr Beer en ...Primêre Skool Jordania Prestige Toekennings 2023
Primêre Skool Jordania Prestige Toekennings 2023.Primêre Skool Jordania leerders is Tennis Thabo Mofutsanyana Liga Wenners
Primêre Skool Jordania leerders is Tennis Thabo Mofutsanyana Liga Wenners – Baie geluk aan ons tennisspanne wat hul onderskeie ligas gewen het.Primêre Skool Jordania hoofleiers
Primêre Skool Jordania Leerderraad Hoofleiers vir die termyn 2023 is aangekondig. Louis Uys (O-hoofseun), Henri Muller (Hoofseun), Annabelle Grobbelaar (Hoofdogter), Zoë Ellis (O-hoofdogter).









































