Primêre Skool Jordania leerders dring deur na die tweede uitdunrondte van die ATKV -redenaars
ADVERTISEMENT
Die volgende Primêre Skool Jordania leerders dring deur na die tweede uitdunrondte van die ATKV -redenaars: Danielle Venter, Lexi Willemse, Lize Joubert, Izandri Strydom, Annabelle Bezuidenhout (graad 6-7)

Die volgende leerders dring deur na die tweede uitdunronde van die ATKV-redenaars: Milé Bezuidenhout, Hélène Claassen, Lana Marx, Luan Strydom (graad 4-5).










