Hoërskool Trio Kroonstad netbalspelers word in die Vrystaat netbalspanne ingesluit
ADVERTISEMENT
Hoërskool Trio Kroonstad is baie trots op die volgende netbalspelers wat ingesluit is in die Vrystaat netbalspanne. Baie geluk Juffrou Carnia Prinsloo en Juffrou Jaunita Kriel wat aangewys is as Vrystaat afrigters!

















