Laerskool Rustenburg
LS Rustenburg swemmer het deelgeneem aan die Level 2 Swemkampioenskappe
Baie geluk aan Lee-Anne du Plessis leerder van Laerskool Rustenburg met uitstekende uitslae!! Ons is ongelooflik trots op jou deursettingsvermoë en harde werk, Lee-Anne! ...Laerskool Rustenburg tennisspeler slaan vir sukses
Pieter Roux leerder van Laerskool Rustenburg in Graad 4 het die naweek van 27 Februarie tot 1 Maart aan die Synergy Cup interprovinsiale toernooi ...Twee van Laerskool Rustenburg se skaakspelers aan die laaste Bojanala-toernooi vir die jaar deelgeneem
Twee van Laerskool Rustenburg se skaakspelers aan die laaste Bojanala-toernooi vir die jaar deelgeneem: Handré Hough en Pieter Roux het in ware Larriegees opgedaag, ...Laerskool Rustenburg Merietetoekennings 2025 Sport en kultuur
Laerskool Rustenburg is trots op elke Larrie wat hierdie jaar met toegewydheid, harde werk en Larrie-gees uitgestyg het. Kultuur: Junior Kultuurdogter (Gr. 1–3): Mia-Louise ...Laerskool Rustenburg skaakspelers presteer by die Mount Cambridge-skaaktoernooi
Op 11 Oktober het drie van Laerskool Rustenburg se skaakleerders aan die Mount Cambridge-skaaktoernooi deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar en elkeen ’n medalje verower. ...Laerskool Rustenburg gimnaste deur na die Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe
Vanaf 2 Oktober tot 9 Oktober het vier van Laerskool Rustenburg se talentvolle leerders deelgeneem aan die Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe – ‘n prestasie wat ...Laerskool Rustenburg kies hoofleiers vir Kwartaal 4
Baie geluk aan Laerskool Rustenburg se hoofleiers vir Kwartaal 4: Alexa de Beer De Villiers Pretorius Mag julle leiding en voorbeeldigheid ’n inspirasie wees ...Laerskool Rustenburg behaal 3de plek in die Super12 Algemene Kennis kompetisie
Laerskool Rustenburg se slimkoppe het koppe bymekaargesit en ’n pragtige 3de plek behaal in die Super12 Algemene Kennis kompetisie! Met “Try Everything” van Shakira ...Laerskool Rustenburg bied die Algemene Kennis Kompetisie aan
Hierdie jaar bied Laerskool Rustenburg vir die 15de keer ons Algemene Kennis Kompetisie aan!Sterkte aan al ons slimkoppe wat vandag deelneem.Laerskool Rustenburg learners participated in the Internal Public Speaking
Congratulations to all the learners who participated in our internal Public Speaking competition! We are proud of each and every one of you for ...Laerskool Rustenburg dramagroepe neem aan die ATKV-Tjokkertoneel deel
Baie sterkte aan ons talentvolle dramagroepe wat aan die ATKV-Tjokkertoneel in Pretoria gaan deelneem! Laerskool Rustenburg is trots op julle harde werk en sien ...Hiermee Laerskool Rustenburg hoofleiers vir kwartaal 3
Laerskool Rustenburg hoofleiers is ‘n inspirasie vir almal by Larries, en ons is trots om saam met julle die kwartaal aan te pak. 𝑯𝒐𝒐𝒇𝒅𝒐𝒈𝒕𝒆𝒓: ...Laerskool Rustenburg leerders presteer in Tennis by die Bojanala Uitspele
Laerskool Rustenburg se onder 11 gemengde dubbels tennisspan het op Maandag 26 Mei 2025 aan die Bojanala uitspele te Bergsig Akademie deelgeneem. Daar is ...Laerskool Rustenburg boogskiet deelname by Ferdinand Postma Interskole
Laerskool Rustenburg se skuts het op Saterdag, 21 Junie aan die Ferdinand Postma Interskole boogskietkompetisie by HS Ferdinand Postma deelgeneem. Ons Larries-skuts het mooi ...Laerskool Rustenburg Boogskiet het aan die David Brink Interskole Boogskietkompetisie deelgeneem
Laerskool Rustenburg skuts het hul goed van hul taak gekwyt en mooi presteer in die primêre afdeling. Die Bullseye-span het ‘n derde plek behaal ...LS Rustenburg neem deel aan die Interskole Boogskietkompetisie
Op Saterdag, 24 Mei 2025 het ons Larries Bullseye boogskietspan deelgeneem aan die Baillie Park Interskole Boogskietkompetisie by LS Baillie Park. Laerskoool Rustenburg boogskietspan ...Laerskool Rustenburg Boogskiet het aan die Orkney Bullseye- en 3D-Interskole deelgeneem
Laerskool Rustenburg Boogskiet het Saterdag, 10 Mei aan die Orkney Bullseye- en 3D-Interskole Boogskietkompetisie by Boere Boss, Orkney deelgeneem. Ons Larrieskuts het hul goed ...Laerskool Rustenburg leerders blink uit by Rosewood Easter Open skaaktoernooi
Saterdag, 19 April, het 11 van Laerskool Rustenburg se leerders deelgeneem aan die gewilde Rosewood Easter Open skaaktoernooi. Die spelers is in verskeie afdelings ...Laerskool Rustenburg o.12 en o.13 Luiperds
Laerskool Rustenburg is ongelooflik trots op ons nege o.13-rugbyseuns en o.12-rugbyseuns wat gekies is om aan die Luiperds se finale proewe deel te neem! ...Laerskool Rustenburg o.11-rugbyseuns word gekies om die Oos-Noordwesspanne te verteenwoordig
Laerskool Rustenburg is ongelooflik trots op hul 20, o.11-rugbyseuns wat gekies is om die Oos-Noordwes 0.11 spanne te verteenwoordig. Julle harde werk en toewyding ...Laerskool Rustenburg se super Super12 Rugby uitslae
Super 12 Eindstryd Wat-’n-Wedstryd! Laerskool Rustenburg se rugbyspelers het die veld behoorlik aan die brand gespeel tydens die Super12 eindstryd! ’n Spesiale dankie en gelukwensing aan ...Laerskool Rustenburg boogskiet uitslae
Laerskool Rustenburg boogskiet het Saterdag, 12 April aan die Bergsig Interskole boogskietkompetisie by Bergsig Akademie deelgeneem. Ons Larrie skuts het hul mooi van hul ...Laerskool Rustenburg Noordwes-Netbal prestasies
Baie geluk aan Laerskool Rustenburg se talentvolle vyf o.12-dogters en vyf o.13-dogters wat na die finale Noordwes-netbalproewe deurgedring het. Larries is baie trots op ...Laerskool Rustenburg skitter by die SA Atletiekkampioenskappe
Laerskool Rustenburg is ongelooflik trots op ons atlete wat hul staal gewys het tydens die SA-Atletiekkampioenskappe! 𝐋𝐢𝐧𝐝𝐢 𝐒𝐜𝐡𝐞𝐞𝐩𝐞𝐫𝐬 – 4de plek in gewigstoot 𝐌𝐢𝐤𝐢𝐭𝐚 ...Laerskool Rustenburg opvoeder vier 40 jaar diens in die onderwys
Laerskool Rustenburg opvoeder vier 40 jaar diens in die onderwys. Larries wil graag vir juffrou Alda Oberholzer met ’n merkwaardige mylpaal — 𝟒𝟎 𝐣𝐚𝐚𝐫 ...Rekords val by die Thabazimbi Prestige-Atletiekbyeenkoms vir Laerskool Rustenburg
Rekords val by die Thabazimbi Prestige-Atletiekbyeenkoms vir Laerskool Rustenburg! 𝗥𝗶𝗮𝗻 𝗝𝗮𝗰𝗼𝗯𝘀 blits na ’n nuwe 100m rekord – spoed soos nog nooit tevore nie! ...Tweekamp uitslae vir Laerskool Rustenburg
Baie geluk aan die veelsydige atleet en swemmer Skyler Petzer met haar deelname aan die Tweekamp – 800m hardloop en 50m swem! Sy het ...Laerskool Rustenburg strewe om veiligheid te verbeter by die skool deur waardevolle kursusse
Laerskool Rustenburg is trots om aan te kondig dat ons toegewyde personeel onlangs ‘n brandbestryding- en noodhulpkursus (“Risiko-gebaseerde primêre noodsorg- /noodhulp-in-die werkplek-kursus”) suksesvol voltooi ...Laerskool Rustenburg boogskiet is AGA-SA Nasionale Bullseye Kampioene vir die 11de Jaar
Laerskool Rustenburg boogskiet het Vrydag, 27 en Saterdag, 28 September aan die 2024 AGA-SA Nasionale bullseye- en 3D boogskietkampioenskap in Kimberley, Noord-Kaap deelgeneem. Ons ...Laerskool Rustenburg gholfspan maak uitstekende vordering in die liga
Baie geluk aan ons Laerskool Rustenburg-gholfspan! Ons Larrie seuns het hard gewerk en uitstekende vordering gemaak tydens die onlangse gholfliga! Hou aan om te ...Hoërskool Rustenburg leerders presteer uitstekend in die Nasionale Olimpiade
Hoërskool Rustenburg presteer uitstekend in die Nasionale Olimpiade. 8 leerders is in die Top-100 van Suid-Afrika, 10 leerders is in die Top-20 van Noordwes. ...Laerskool Rustenburg landloop atlete skitter by die SA’s
Baie geluk aan ons Laerskool Rustenburg-landloopatlete wat 7 September, aan die SA-Kampioenskappe in Vanderbijlpark deelgeneem het: Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle! ...Laerskool Rustenburg Boogskuts is deel van die 2024 AGA-NW boogskietspanne
Laerskool Rustenburg Boogskuts is deel van die 2024 AGA-NW boogskietspanne. Op Saterdag, 14 September 2024 het Laerskool Rustenburg se boogskietspan skitterend deelgeneem aan die ...Laerskool Rustenburg redenaar presteer
Laerskool Rustenburg is trots om aan te kondig dat Mikayla Schutte eerste plek verower het by die Radikale Redenaars streeksfinaal! Sy het haar uitstekende ...Laerskool Rustenburg boogskiet Kraalhoek 3D Interskole uitslae
Op Saterdag, 14 September 2024 het Laerskool Rustenburg se boogskietspan skitterend deelgeneem aan die Kraalhoek 3D Interskole Boogskietkompetisie by die Kraalhoek Boogskietbaan. In hierdie ...Laerskool Rustenberg leerders is verkies tot die Interprovinsiale Boogskietkampioenskap
Ons wil graag die volgende leerders gelukwens met hul verkiesing tot die 2024 AGA-NW boogskietspanne, wat aan die 2024 AGA-SA Interprovinsiale Boogskietkampioenskap gaan deelneem. ...Laerskool Rustenburg boogskiet is AGA-NW Provinsiale Kampioene
Laerskool Rustenburg boogskiet het Saterdag, 20 Julie 2024, aan die jaarlikse AGA-NW Provinsiale bullseye en 3D boogskietkampioenskap by Hoër Volkskool, Potchefstroom, meegeding. Ons Larries-skuts ...Laerskool Rustenburg neem deel aan die 2024 Netbal SA-kampioenskappe
Laerskool Rustenburg is trots op ons 𝐭𝐰𝐞𝐞 𝐧𝐞𝐭𝐛𝐚𝐥𝐬𝐩𝐚𝐧𝐧𝐞 wat hierdie naweek deelgeneem het aan die 𝐒𝐀-𝐤𝐚𝐦𝐩𝐢𝐨𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩𝐩𝐞. Die 𝐨. 𝟏𝟐 𝐍𝐞𝐭𝐛𝐚𝐥𝐬𝐩𝐚𝐧 eindig algeheel 18de in ...Rustenburg Primary School took part in the Free State Open wrestling championship
The following wrestlers from Rustenburg Primary School took part in the Free State Open wrestling championship that took place in Pretoria on 18 May. ...Laerskool Rustenburg skaak uitslae
Die afgelope naweek het Laerskool Rustenburg se Junior en Senior Skaakspan aan die Super 12 deelgeneem te Sol-Tech. Dit was ‘n ongelooflike ervaring vir ...








































