Laerskool Rustenburg
Laerskool Rustenburg Atlete verskyn op Suid-Afrikaanse ranglys
Hierdie atlete is op die Suid-Afrikaanse ranglys onder die eerste tien atlete in hul spesifieke items. Ons hou styf duimvas vir nog sulke uitstekende ...Laerskool Rustenburg se verkose hoofleiers vir die tweede kwartaal
Baie geluk aan Laerskool Rustenburg se verkose hoofleiers vir die tweede kwartaal: Elizy J. v. Vuuren en Dehan Jacobs. Ons weet verseker dat hulle ...Laerskool Rustenburg atlete kwalifiseer vir Noordwes kampioenskappe
Baie geluk aan die 10 atlete van Laerskool Rustenburg wat kwalifiseer om te gaan deelneem op 04 Maart aan die Noordwes kampioenskappe. Jul is ...Huidige en oud-Laerskool Rustenburg tennisspelers presteer
Huidige en oud-Laerskool Rustenburg leerders het die afgelope naweek aan die Limpopo ProKennex TSA toernooi te Polokwane deelgeneem en pragtig presteer! Oud-Larrie Annemie Pretorius ...




