Hoërskool Rustenburg leerders presteer uitstekend in die Nasionale Olimpiade
ADVERTISEMENT
Hoërskool Rustenburg presteer uitstekend in die Nasionale Olimpiade. 8 leerders is in die Top-100 van Suid-Afrika, 10 leerders is in die Top-20 van Noordwes. Jurie Blignaut is vir die tweede jaar die provinsiale wenner en ook nasionaal 5e.

Kayla Oberholzer (Noordwes 3e), Jurie Blignaut (Noordwes 1e), Janelle Heukelman (Noordwes 2e)en Salomé Vermaak (Noordwes 5e)









