Hoërskool Volksrust blink uit teen Hoërskool Oosterland
ADVERTISEMENT
Hoërskool Volksrust hokkiespanne het weer met trots en passie gespeel teen Oosterland! Dit was ’n dag vol harde werk, mooi spanwerk en uitstekende sportmangees.
Uitslae:
- o.14: Gelykop 1–1
- o.15: Wen 7–0
- o.16: Gelykop 1–1
- 1stes: Wen 5–1
Baie geluk aan al ons spelers en afrigters met hierdie puik uitslae! Julle toewyding en veggees op die veld maak ons ongelooflik trots.












