Laerskool Rooihuiskraal leerders opgeneem on Bokkieweek hokkiespan
ADVERTISEMENT
ROOIMIERE OPGENEEM IN BOKKIEWEEK HOKKIESPAN. Hierdie twee Rooimiere, Karen en Lomé, het weereens die Bokkieweekspan gehaal vir hokkie! Hulle harde werk en toewyding op die hokkieveld is inspirerend – Rooimier Trots!










