Laerskool Wierdapark seuns- en dogtershokkiespanne is Algehele Liga wenners
ADVERTISEMENT
Laerskool Wierdapark is baie trots op elke seuns en dogter hokkiespan! Hulle is aangewys as die algehele liga wenners, beide seuns en dogters!
- Dogters – Tswane 2 – A spanne Algehele Liga Wenners.
- Dogters – Tswane 2 – B spanne Algehele Liga Wenners.
- Seuns – Tswane 1 – A spanne Tweede plek.
- Seuns – Tswane 1 – B spanne – Algehele Ligawenners











