Rugby prestasie vir Hoërskool Oudtshoorn
ADVERTISEMENT
Hoërskool Oudtshoorn kondig met trots aan dat drie van hul rugbyspelers in die onderskeie jeugspanne van 2026 opgeneem is:
o.16 Grant Khomo-span
Aldino Jaftha
o.18 Cravenweekspan
A-Jay Julies
Bronwin Swiegelaar
Aldino, A-Jay en Bronwin – Struisies is ongelooflik trots op julle. Baie geluk met hierdie besondere prestasie!
Ons wil ook die volgende laerskole gelukwens:
Aldino Jaftha – Sacred Heart Primêr Oudtshoorn
A-Jay Julies – Saturnus Primêre Skool
Bronwin Swiegelaar – Laerskool Laurus
Baie dankie vir die rol wat julle gespeel het om die liefde vir rugby in hierdie seuns te kweek.












