Hoërskool Robertson rugbyspelers is opgeneem in verskeie spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende rugbyspelers van Hoërskool Robertson wat opgeneem is in die onderskeie spanne. Baie geluk .
Brendon Smith
Nr 8
0.16 Grand Khomospan
Braydon Joseph
Nr 9
0.18 Cravenweekspan
Jaydrian van Staden
Nr 2
0.18 Akademieweekspan
Mychal Swart
Nr 5
0.18 Akadmieweekspan
Dihégo Braaf
Nr 9
0.18 Akademieweekspan













