Laerskool Volschenk leerders haal provinsialespanne
ADVERTISEMENT
Netbal: SWD/Eden
0.11:

Lila Geldenhuys (Regs) Cara Hume (Links)
o.12:

Lienka de Kock (Links) Emma Hume (Regs)
0.13: Erin Hardnick word opgeneem in Wes-Kaapspan. Baie geluk en sterkte, Vollies is baie trots op jou!

Erin Hardnick (Regs) Carli Dixon (Links)
Baie geluk en sterkte, Vollies is baie trots op julle!
Rugby: SWD

AD Hendriks word opgeneem in die o.13 Cravenweekspan (Regs) Lance April (Links) en Malique McGregor (Middel) word opgeneem in die o.13 15-Tal span.
Willie le Roux Rugbyfees Hierdie seuns het uistekend rugby gespeel tydens die Willie le Roux Rugbytoernooi (4-8 April 2023). Hulle is deur Travel and Sport geïndentifiseer om deel uit te maak van ‘n rugbyspan wat Desember 2023 in Italië gaan rugby speel. Welgedaan, trots op julle, hou Vollies se naam hoog!

Links: Ludwig Odendaal, Lance April, Malique Mcgregor, AD Hendricks & Dantay Silva
Jeugskou WP span Hierdie seuns en dogters gaan in Oktober te Clanwilliam deelneem. Baie geluk en sterkte, Vollies is baie trots op julle!

Voor Links: Abbygail Gee, Renette Geldenhuys, Liam Allison Agter Links: Phillip Human, Hendré Geldenhuys, Henré Swanepoel, Franco de Jager









