Hugenote Hoërskool fietsryers trap Banhoek kaf
ADVERTISEMENT
Hugenote Hoërskool se fietsryers trap Banhoek kaf in die XCO byeenkoms wat in Stellenbosch plaasgevind het.
- Skyla van Wyk | 10/13
- Migael Meintjes | 40/75 (verbeter met 13 plekke)
- Claude Marais | 32/63
- Liam Piek | 38/63
- Shiloh Kleingeld | 40/63 (verbeter met 4 plekke)
- Janke van Zyl | 3/14
- Nicole Suren | 6/14
- Zain Engelbrecht | 19/46
- Jean-Paul Watts | 29/46















