Hoërskool Outeniqua bergfietsspan begin skole liga uitslae
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Outeniqua bergfietsspan aan die eerste been van die bergfiets skole liga in Knysna deelgeneem.
Uitslae:
o.14 Dogters
- 1ste Hannie Vreken
- 2de Linke Oosthuizen
- 3de Katinka Barnard
o.15 Dogters
- 1ste Mianette Theron
o.15 Seuns
- 1ste Liam Rörich
o.17 Seuns
- 1ste Divan Terblanche
- 2de Jaco Jacobs




















