Hoërskool Volksrust bergfietsryers mik hoog
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Francois de Jager en Danél de Jager. Nie net het hierdie twee leerders van Hoërskool Volksrust provinsiale kleure verwerf in bergfietsry nie, hulle wat albei eerste in Mpumalanga! Later vanjaar gaan hulle albei Mpumalanga verteenwoordig by die SA’s. Volkies is baie trots op hulle.














