Laerskool Gene Louw
Gene Louw Primary School thank their sponsors
Gene Louw Primary School netball teams had the wonderful opportunity to participate in various tournaments recently. The U.13A team took part in the Menlopark ...Hiermee Laerskool Gene Louw se Saalprestasies
Judo Kompetisie Tydens Laerskool Gene Louw se weeklikse saalbyeenkoms, het die volgende leerders erkenning ontvang vir hul prestasies: Judo-kompetisie: Joshua Marais het aan ’n ...Laerskool Gene Louw spog met atletiek kampioene
Laerskool Gene Louw atlete het uitstekend gevaar by die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe en ’n rekordgetal van 7 medaljes verower! Milea Jacobs (O.11) het ’n ongelooflike ...Congratulations to Gene Louw Primary first team hockey boys and girls
Gene Louw Primary are incredibly proud of our teams who were crowned winners at the Kobus Wiese Tournament in Paarl! Your success is a ...Gene Louw Primary learners excel in Mountain Biking
On Saturday, 7 February 2026, Gene Louw Primary riders attended the 1st Bicycle League for 2026 at Devonbosch. The Genie spirit was high, and ...Laerskool Gene Louw leerder presteer in Tennis
Milea Jacobs van Laerskool Gene Louw het aan ’n o/12 TSA Mini-toernooi in George deelgeneem as ’n o/11-leerder. Sy het uitstekend presteer en silwer in ...Gene Louw Primary athlete represented WP Athletics at ASA Sub Youth Championships
Gene Louw Primary athlete Christiaan Stander represented WP Athletics at ASA Sub Youth Championships. He ran in the u13 boys 80m hurdles (came 10th) ...Laerskool Gene Louw o.12A-krieketspan het hul titel by die Six Gun Grill-toernooi verdedig
Die Laerskool Gene Louw o.12A-krieketspan het hul titel by die Six Gun Grill-toernooi in Wellington verdedig. Hulle het in die finaal teen Laerskool Durbanville gespeel ...Laerskool Gene Louw leerders presteer in Atletiek
Laerskool Gene Louw atletiekspan het aan die Lochnerhof-atletiekbyeenkoms deelgeneem en uitstekend gevaar. Uitslae: Johnathan Woodward (o/10 Hekkies – 2de) Ruben le Roux (o/10 Hekkies ...Gene Louw Primary School learners excel in swimming
Cayden and Ethan Parfitt of Gene Louw Primary School recently participated in the Cape Town Aquatics A-Championships at UWC on 1 and 2 November. ...- Bethlehem Voortrekker HoërskoolBolandCourtrai Primary SchoolCurro DurbanvilleFree StateHelderbergHoërskool DurbanvilleHoërskool Gimnasium PaarlHoërskool OuteniquaHoërskool StellenbergHoërskool StellenboschLa Rochelle Girls' HighLaerskool DurbanvilleLaerskool Gene LouwNorthern and Eastern Free StateNorthern SuburbsPaarl Boys' HighPaarl Girls' HighRegional NewsSouthern CapeWestern Cape
A Talent Factory Transforming South African Athletics Learners on Track to Greatness
What happens when you bring together 1,400 of the country’s most promising young athletes, several national champions, multiple African title holders, and record-breaking jumpers? ... Laerskool Gene Louw leerder presteer by die Suid-Afrikaanse Jeugkampioenskappe
Schalk Bothma van Laerskool Gene Louw het Vrydag 10 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Jeugkampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Met 20 stoeiers in sy afdeling, het ...Laerskool Gene Louw leerder presteer in swem
Johan Heunis van Laerskool Gene Louw het van 9 tot 12 Oktober deelgeneem aan die jaarlikse 44ste Freda Barnard Gala in Oudtshoorn. Hy is ...Laerskool Gene Louw se o.11-dogters presteer by die Ceres-tennistoernooi
Baie geluk aan Laerskool Gene Louw se o.11-dogters wat die Ceres-tennistoernooi gewen het. Ons is baie trots op julle!Gene Louw Primary rugby players selected for the U12 Western Province Team
Gene Louw Primary School are incredibly proud of Jean Laubscher and Callum Trout for being selected to represent the Under-12 Western Province Rugby Teams. ...Gene Louw Primary School learner qualified the 2025 SA Maths Challenge Final Round
Huge congratulations to Khloë Hanekom at Gene Louw Primary for qualifying for the 2025 South African Maths Challenge Final Round! We’re incredibly proud of ...Gene Louw Primary School U13A hockey boys secured 3rd place at the Top Schools Tournament
Gene Louw Primary School are incredibly proud of our boys who represented us in the Top Schools Tournament and secured a 3rd place finish! ...Laerskool Gene Louw gimnas opgeneem in die WP Gimnastiekspan
Baie geluk aan Kylie Vos van Laerskool Gene Louw wat opgeneem is in die WP Gimnastiekspan wat die komende vakansie aan die SA-kampioenskappe in ...Laerskool Gene Louw Dag 1 uitslae van die jaarlikse Blitztoernooi
Die eerste dag van Laerskool Gene Louw se jaarlikse Blitztoernooi. Die onder 10- en 11-rugbyspanne het deelgeneem. Uitslae: Onder 10 1ste: Laerskool Gene Louw ...Laerskool Gene Louw leerling presteer in AdMaths
Philip Badenhorst van Laerskool Gene Louw is een van 2025 se top-presteerders in AdMaths. Hy het 100% behaal in Mei-maand. Wat ‘n ongelooflike prestasie.Laerskool Gene Louw vereer veelsydige prestasies
GELUK AAN ONS VEELSYDIGE LEERDERS! Laerskool Gene Louw is ongelooflik trots op al die leerders wat in Kwartaal 3 ‘n sertifikaat ontvang het omdat ...Laerskool Gene Louw leerders presteer in Landloop
Baie geluk aan vier van Laerskool Gene Louw landloop-atlete wat hul WP-kleure verwerf het. Ons is baie trots op die volgende leerders: Behati Muller ...Laerskool Gene Louw leerder presteer by die CT Wilson-tennistoernooi
Baie geluk aan Zané Fouché van Laerskool Gene Louw wat deelgeneem het aan die CT Wilson-tennistoernooi en ‘n algehele eerste plek behaal het in ...Laerskool Gene Louw junior- en seniorkoor prester by die Eisteddfod
Laerskool Gene Louw se junior- en seniorkoor het uitstekend gevaar by die Stellenbosch Eisteddfod. Ons juniorkoor het die Eduard Hough-trofee gewen vir die beste ...Gene Louw Primary School learner excel at the WC Short Course Swimming Championships
Bianca van Jaarsveld learner of Gene Louw Primary School took part in the Western Cape Short Course Swimming Championships from 17 – 20 July ...Laerskool Gene Louw leerder deur na die Nasionale Gimnastiekkampioenskappe
Lea Swart van Laerskool Gene Louw het aan die Weskaap-kampioenskappe deelgeneem en ‘n tweede plek behaal. Sy is gekies om in Oktober aan die ...Laerskool Gene Louw hokkieseuns verteenwoordig die Knights-span
Tien Laerskool Gene Louw-seuns het die afgelope vakansie die Knights-span verteenwoordig by die Binnenshuise Nasionale Kampioenskappe. Hulle het onderskeidelik vir die ondet 11 Red-, ...Gene Louw Primary Hockey Teams on their way to the Michaelhouse Hockey Tournament
Good luck to Gene Louw Primary School First Hockey Teams who are going to participate in the Michaelhouse Hockey Tournament.Laerskool Gene Louw presteer by die ATKV Redenaars
Baie geluk aan die volgende drie leerders van Laerskool Gene Louw wat deelgeneem het aan die ATKV Semi-finale ronde en ‘n Top 10-posisie behaal ...Gene Louw Primary o.13 Hockey players selected for the Western Province
U/13 players of Gene Louw Primary have been selected to represent the Western Province on the hockey field this season.Laerskool Gene Louw netbalspelers gekies vir die provinsiale spanne
Agt van die Laerskool Gene Louw se netbalspelers het vanjaar die eer om vir provinsiale spanne te speel.Laerskool Gene Louw rugbyspelers gekies vir die Westelike Provinsie Span
Vyf van die Laerskool Gene Louw se o/13-rugbyspelers het die Westelike Provinsie by die Cravenweektoernooi in Oos-Londen verteenwoordig.Gene Louw Primary learners excel in Chess
Four members of Gene Louw Primary School’s chess team were recently awarded their Western Province colours.Laerskool Gene Louw ATKV Applous-koorkompetisie
Die senior koor (bo) van die Laerskool Gene Louw het tydens die Wes-Kaapse streeksfees van die ATKV Applous-koorkompetisie ’n goue toekenning verwerf en gekwalifiseer ...Gene Louw Primary announce their Sport Stars
Gene Louw Primary are incredibly proud to announce that several of our students have achieved Western Province and Western Cape Colours in their respective ...Laerskool Gene Louw presteer in Skaak
Vier van Laerskool Gene Louw– leerders het aan die Weskaap Skoolkampioenskap op 16 Mei deelgeneem. Die leerders het bankvas agter hulle borde gesit en ...Laerskool Gene Louw netbalspan behaal tweede plek by die WP-finale
Baie geluk aan Laerskool Gene Louw onder 13A-netbalspan wat ‘n algehele tweede plek behaal het by die WP-finale. Ons is ongelooflik trots op julle!Laerskool Gene Louw netbalspelers verwerf WP kleure
Baie geluk aan Laerskool Gene Louw onder 12- en 13-netbaldogters wat hul WP-kleure verwerf het en uitgenooi is om aan die Weskaap-proewe deel te ...Laerskool Gene Louw karatakas ontvang SA kleure
Drie van ons Genies Daniël van Renen, Kira van Renen en Marcel Louw het Vrydag Gauteng toe gereis om aan die 2025 SA JKA ...LS Gene Louw leerders dring deur na Nasionale ronde van die redenaars
Milla Palvi en Riley Strang leerders van Laerskool Gene Louw is beide uitgenooi na die Nasionale Ronde van die Oppie Tong Af-redenaarskompetisie. Hierdie kompetisie ...








































