Hoërsko Provinsiale vlakol Stellenbosch skitter op
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Bea de Villiers van Hoërskool Stellenbosch wat Saterdag, 31 Mei by die Boland Hokkie Capping Ceremony gecap was.
Ons is ongelooflik trots op jou prestasie en wens jou alle sterkte vir jou toernooi toe.
Ons is ook baie trots op ons o.14A-dogtersafrigter, Elré Oosthuizen, wat ’n ongelooflike boodskap aan die IPT-spelers oorgedra het. Dankie vir die inspirasie en passie wat jy met die spelers deel. Juffrou Botha is ook deel van die Boland-bestuurspan en ons is ongelooflik trots dat ons skool op provinsiale vlak verteenwoordig word.










