Laerskool Taalfees
Laerskool Taalfees Georgrafie leerders skitter met uitmuntende prestasies
Baie geluk aan die volgende Gr.7 leerders van Laerskool Taalfees wat 100% vir die Geografie taak behaal het!Laerskool Taalfees Athletics Season 2026
Laerskool Taalfees Athletics Season 2026 . What an incredible season! 76 Silver medals 76 Gold medals 61 Bronze medals So proud of every learner ...Laerskool Taalfees landsdiens geniet die kamp
Die Laerskool Taalfees landsdiens kinders het hulle nasionale kamp voluit geniet. Mag julle lag, leer, speel en sommer bietjie mal wees ‘n herrinnering aan ...Vyf Laerskool Taalfees atlete het aan die ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe deelgeneem
Nie een, nie twee nie, maar VYF van Laerskool Taalfees se atlete het aan die ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe in Potchefstroom deelgeneem! Ons is ...Laerskool Taalfees Staff Achievements
Congratulations to Laerskool Taalfees Cricket coaches, Miss Charlene Roux and Mr Deon Ngwenya, on their provincial appointments! Miss Charlene Roux has been selected as ...Laerskool Taalfees Top Presteerders vir 2025
Hier is ñ vinnige terugblik na Laerskool Taalfees se top presteerders vanjaar: Wat ‘n eer is dit om ons briljante leerders te vier wat ...Laerskool Taalfees leerders presteer by die Aritum Kunsfees
Artium kunsfees-Visuele kuns. Laerskool Taalfees wil net geluk sê aan elke leerder wat die jaar aan die kuns deelgeneem het. Die skool spog met ...Laerskool Taalfees netbaldogters presteer uitstekend
Laerskool Taalfees se Netbaldogters het by die HTS Witbank toernooi 2de plek losgespeel – wat ’n ongelooflike prestasie! En dit stop nie daar nie… ...Laerskool Taalfees karateka presteer by die Sonkei Kampioenskappe
Baie geluk aan Vivian-Leigh Geyer (Gr. R) by Laerskool Taalfees met haar fantastiese prestasies by die Sonkei Championships! Sy het GOUD in kumite en SILWER ...Laerskool Taalfees hokkiespelers behaal die Mpumalanga Hokkiespanne vir 2025
Laerskool Taalfees is baie trots op die volgende vier leerders Nomalanga Mtshali, Albert Oosthuizen, Keamogetswe Mathwasa en Andre Potgieter wat deel is van Mpumalanga ...Laerskool Taalfees Rhino Dogters Krieket prestasie
Dané Myburg, in Gr. 4, is gekies vir dieo.13 Mpumalanga Rhino dogters krieketspan. Baie geluk ! Laerskool Taalfees is baie trots op jou !Laerskool Taalfees leerders is deel van die Mpumalanga Krieketspan
Baie geluk aan die volgende twee Laerskool Taalfees leerders Lesego Kodibona en Nhlakanipo Sibiya wat deel is van die o.11 Mpumalanga Krieketspan!Laerskool Taalfees Spelling Bee uitslae
Op, 17 & 24 Oktober 2024, het die Graad 4-7 leerders deelgeneem aan die jaarlikse Krap en Klets “Spelling Bee”. Elke leerder het hul ...Laerskool Taalfees leerder behaal die Mpumalanga Hokkie vir 2025
Laerskool Taalfees is baie trots op die volgende vier leerders Nomalanga Mtshali, Albert Oosthuizen,Keamogetswe Mathwasa en Andre Potgieter wat deel is van Mpumalanga Hokkie ...Laerskool Taalfees leerders behaal die Mpumalanga Krieketspan
Baie geluk aan die volgende twee Laerskool Taalfees leerders Lesego Kodibona en Nhlakanipo Sibiya wat deel is van die o.11 Mpumalanga Krieketspan!Laerskool Taalfees dogter word vir die Mpumalanga Rhino krieketspan gekies
Laerskool Taalfees leerder Dané Myburg, in Gr. 4, is gekies vir die o.13 Mpumalanga Rhino dogters krieketspan. Baie geluk ! Ons is baie trots ...Laerskool Taalfees Gr 4-7 leerders het deelgeneem aan die jaarlikse Krap en Klets “Spelling Bee”
Op 17 & 24 Oktober 2024, het die Laerskool Taalfees Graad 4-7 leerders deelgeneem aan die jaarlikse Krap en Klets “Spelling Bee”. Elke leerder ...Laerskool Taalfees Artium kunsfees Visuele kuns
Laerskool Taalfees Artium kunsfees Visuele kuns. We are so proud of our 27 learners who took part in the Artium art festival, visual art. ...Laerskool Taalfees senior koor vaar skitterend in die Artium kunstefees
Baie geluk aan Laerskool Taalfees se senior koor wat deelgeneem het aan die Artium kunstefees. Julle was skitterend.Laerskool Taalfees senior koor neem deel aan die Artium kunstefees
Baie geluk aan Laerskool Taalfees Senior koor wat deelgeneem het aan die Artium kunstefees. Julle was skitterend. Agter: Mmangaliso Thamana Shalom Nkosi Riane Ellerman ...Laerskool Taalfees spog met leerders wat deelgeneem het aan die Artium kunsfees Visuele kuns
Ons is baie trots op ons 27 leerders wat deel geneem het aan die Artium kunsfees Visuele kuns. Ons spog met 8 Diplomas, 12 ...Laerskool Taalfees kies hul nuwe leiers en hoofleiers vir 2024
Laerskool Taalfees kies hul nuwe leiers en hoofleiers vir 2024 Hoofleiers vir 2024: Baie geluk aan ons Hoofleiers van 2024. Sterkte met julle groot ...Laerskool Taalfees Akademiese Top 10 3de Kwartaal
Laerskool Taalfees Akademiese Top 10 3de Kwartaal. Baie geluk aan die volgende leerders wat die Top 10 behaal het: Graad 4 Uvaldri Potgieter – ...Laerskool Taalfees top 10 leerders
Baie geluk aan die volgende Laerskool Taalfees top 10 akademiese leerders wat aan gekondig is. Hulle is:Laerskool Taalfees leiers vir 2023
Hiermee Laerskool Taalfees se leiers vir 2023. Baie geluk aan al die leerders en hul ouers met hul prestasie. Hoofleiers 2023 Riaan van Eden ...Laerskool Taalfees eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Taalfees se eerstespanne met trots. Hokkie Krieket LandloopLaerskool Taalfees landloopatlete presteer
Laerskool Taalfees se Landloopspan het Vrydag 29 Julie aan ń vriendskaplike byeenkoms deelgeneem in Secunda. 11 skole het deelgeneem en Taalfees se dogtersspan het ...Laerskool Taalfees atlete skitter by SA’s
Laerskool Taalfees se atlete het helder geskitter by SA’s. Welgedaan en die skool is baie trots op al die atlete. Mikyli, 7de hoogspring Riaan, ...




























