Laerskool Taalfees spog met leerders wat deelgeneem het aan die Artium kunsfees Visuele kuns
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots op ons 27 leerders wat deel geneem het aan die Artium kunsfees Visuele kuns. Ons spog met 8 Diplomas, 12 Goue sertifikate en 7 Silwer sertifikate. Baie geluk aan elke seun en dogter.














