Boland vs Oakdale: Hoër Landbouskool Boland se ander sport spanne
ADVERTISEMENT
Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Boland vs Oakdale hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie.
Gholfspan:
Voor: Mnr. Manie Smit, Mnr. Johan Moolman, PJ Koch en Mnr. Handro le Roux. Agter: Ludwik Naudé, Gerrit Scheepers, Cohen Taljaard en Frederick Roux.
Fietsryspan:
Voor: Me. Marilize Jordaan (Spanbestuurder), Gavin Gird, Janko Cronje, Barend van Zyl, Mnr. Shaun Kruger (Afrigter).Agter:Cayden Beukes, Welmud van der Merwe, Evan Mose, Ben Louw, Rueben Stoltz, Rudolph Dijkstra en Nico Rossouw.
Dirigente – Hoër Landbouskool Boland:
Dolph Botha, Gunther Schmidt, PJ Koch, Phillip Louw, Izak Beukes en Albert Eksteen.










