Hoërskool Goudveld se 0.15 seunstennisspan presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Hoërskool Goudveld se o/15 seunstennisspan wat die liga gewen het! Julle harde werk, spanpoging en deursettingsvermoë het werklik vrugte afgewerp. Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle!










