Laerskool Witpoort motorfietsryer presteer by die Farm Jam Enduro
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Janu Potgieter in Graad 3 by Laerskool Witpoort wat op 8 Maart aan die tweede rondte van die Farm Jam Enduro deelgeneem het en met ‘n briljante 2de plek in die 50cc-klas geëindig het!










