HTS Tom Naudé ruiter presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Ten spyte van baie nat en uitdagende bane het Kiara van Dyk van HTS Tom Naudé aan die Western Mounted Games deelgeneem – en wat ’n uitsonderlike prestasie! She excelled in the Junior SAWMGA division, achieving multiple placements, including five first places in the SANESA division. Om dit te kroon, is sy ook aangewys as Kinderkampioen van die dag. Ons is ongelooflik trots op Kiara en Salina – julle harde werk, deursettingsvermoë en passie wys regtig! Congratulations on this fantastic achievement!










