Primêre Meisieskool Oranje ruiter presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Primêre Meisieskool Oranje ruiter Inke Krüger en haar ponie, Sabrina, wat ingesluit is in die Vrystaat A span wat in September in Johannesburg aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap gaan deelneem.










