Laerskool Rooihuiskraal ruiter kwalifiseer vir die Gauteng Tshwane A-span
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal is baie trots op Mieke Vorster wat gedurende die vakansie in twee verskillende kategorieë gekwalifiseer het vir Gauteng Tshwane A span! Baie geluk Mieke, dit wil gedoen wees!










