Hoërskool Overberg ruiter presteer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Overberg ruiter Johannè Kloppers het vanaf 3 tot 6 September aan die Nasionale Vlaamperd kampioenskappe op Moorreesburg deelgeneem. Sy het verskeie prestasies behaal en is onder andere die kampioen in die SA Vlaam driegang o. 18 junior ruiterkunsafdeling.












