Grey Kollege Primêr redenaar presteer
ADVERTISEMENT
Grey Kollege Primêr redenaar D’hon Piechaczek Gr 1, neem deel aan Podiumpret Nasionaal. Hy word aangewys as kategoriewenner vir Afrikaanse lees voorbereid en eindig algeheel 2de. Liewan Claassens het deelgeneem aan die Nasionale Finaal van Podiumpret. Hy behaal ‘n 3de plek in die kategorie: Voorbereide Lees Gedig.










