Laerskool JJ van der Merwe redenaar skop stof in die opponente se oë
ADVERTISEMENT
Op 23 Augustus het Laerskool JJ van der Merwe leerder Amjee Mentz aan die Mpumalanga semi-finale rondte van Radikale Redenaars deelgeneem. Sy eindig eerste in Mpumalanga en dring deur na die nasionale finaal wat op 18 Oktober 2025 in Boksburg plaasvind.










