Laerskool Truida Kestell sprekers skitter
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell sprekers wat na die streeksfinaal van Radikale Redenaars deurdring wat op 26 April by BVHS sal plaasvind. Petri Swart; Richardt Otto; Constant Bester; Elizabeth van Staden; Anke van den Berg. Baie geluk aan die volgende sprekers wat direk na die nasionale finaal deurdring wat op 18 Oktober by Laerskool Concordia sal plaasvind. Anké Bruwer; AJ Pretorius.

Voor (L-R): Petri Swart (gr. 1); Richardt Otto (gr. 2); Agter (middel) Constant Bester (gr. 3); Elizabeth van Staden (gr. 4); AJ Pretorius (gr. 6); Anke van den Berg (gr. 6); Anké Bruwer (gr. 2);









