Hoërskool Montana Pretoria leerder is deur na die semi-finaal by ATKV-redenaars
ADVERTISEMENT
Lisa van Sittert leerder van Hoërskool Montana Pretoria se welsprekende vaardighede het haar laat deurdring na die semi-finaal van die ATKV- redenaars, ‘n prestasie om op trots te wees! Lisa se inspirerende optrede illustreer die krag van stem en argument, ‘n ware voorbeeld vir ons almal. Die Monties ondersteun jou op die pad na groot sukses!

Lisa van Sittert









