Hoërskool Framesby leerder woeker met haar talente
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby leerder Karlie Janse van Rensburg het aan die Radikale Redenaarskompetisie in die Afrikaanse Prosa en English Poetry afdelings deelgeneem. Sy het vir beide afdelings ‘n A+ behaal en is genooi om aan die provinsiale nael deel te neem wat op Saterdag, 8 Junie 2024 by Ooskus Gimnasium in Oos-Londen plaasvind. Karlie het aan die Computer Talent Search kompetisie deelgeneem en ‘n goue sertikaat in die intermediêre afdeling ontvang. Baie geluk!










