Hoërskool Montana Worcester
Hoërskool Montana leerder presteer in rugby
Dit is vir Hoërskool Montana heerlik om aan te kondig dat Flippie Skors, een van ons o.19A-rugbyspelers, deurgedring het na die volgende rondte rugbyproewe! ...Personeel prestasie vir Hoërskool Montana
Baie sterkte, mnr. Galant! Mnr. Andericco Galant neem van 24 – 26 April 2026 as lid van die Kaapse Wynland mansnetbalspan aan die Wes-Kaapse ...Hoërskool Montana redenaars betower met hul woorde
“Woorde het krag: om te praat is om te oortuig, om te verander en om te inspireer.” Drie dames, drie toesprake, en drie A-simbole! ...Hoërskool Montana redenaars presteer tydens die Podiumpret se eerste rondte
Hoërkool Montana praters het behoorlik beïndruk! Op 13 April het Zia Lombard en Lisa Deale met selfvertroue en puik voorbereiding hul redenaarstoesprake tydens Podiumpret ...Hoërskool Montana se trommajeur maak naam
Nathan Green van Hoërskool Montana is al vir 9 jaar trots deel van die Crusaders Kerskoor, ’n organisasie wat fokus op die bevordering van ...Hoërskool Montana leerder neem deel aan die 109km Kaapstad-fietstoer
Baie geluk aan Eiddwen Crotz, ’n graad 11-leerder van Hoërskool Montana, wat aan die Kaapstad-fietstoer deelgeneem het. Hy het die uitdagende 109 km roete ...Hoërskool Montana ruiter presteer uitstekend
Baie geluk aan Hoërskool Montana se Zia Lombard wat op Sondag, 8 Maart, aan die tweede ronde van SANESA in Stellenbosch deelgeneem het. Sy ...Hoërskool Montana toutrekkers wys van watter stofasie hulle gemaak is
Hierdie naweek het Hoërskool Montana toutrekkers gewys van watter stoffasie hulle gemaak is! Ons is ongelooflik trots op elke liewe een van julle wat ...Hoërskool Montana wys hul staal toutrek is lekker trek
Wie het geweet ‘n tou kan so swaar wees? Hoërskool Montana het in Malmesbury gewys uit watter staal hulle gemaak is. Dankie vir die ...Rugby prestasie vir Hoërskool Montana
Hoërskool Montana wil graag baie geluk sê aan Jayden Plaatjies wat gekies is om in Desember aan ’n rugbytoernooi in Spanje deel te neem. ...Hoërskool Montana kies leiers vir 2026
Baie geluk aan Hoërskool Montana se leiers vir 2026! Hoofseun: Armand Lourens Hoofdogter: Kay-Lee Kotze Onderhoofseun: Waldo Botha Onderhoofdogter: Zahraa Isaacs Voorsitter: DeWet Erwee ...Hoërskool Montana leerder presteer tydens die Kunsmatige Intelligensie-olimpiade 2025
Baie geluk aan Stiehan Grobbelaar (graad 10) van Hoërskool Montana wat ’n brons medalje verwerf het tydens die Kunsmatige Intelligensie-olimpiade 2025! Hierdie internasionale kompetisie ...Hoërskool Montana skaakdogters neem aan die Wes-Kaap Top Skole-toernooi deel
Hoërskool Montana talentvolle skaakdogters het aan die Wes-Kaap Top Skole-toernooi deelgeneem en met trots die algehele Goud huis toe gebring! Lakeisha, Anneke, Ashrique én ...Hoërskool Montana wys dat kennis en toewyding hand aan hand loop
Hoërskool Montana het weer gewys dat kennis en toewyding hand aan hand loop met trots en prestasie. Baie geluk aan al ons deelnemers, ons ...Hoërskool Montana rolbalspeler behaal die Wynland o.18 rolbalspan
Baie geluk aan Hoërskool Montana se Charnel Swart wat Sondag vir die Wynland o.18 rolbalspan gekies is! Sy het ook aan die Boland o.18 ...Hoërskool Montana 2025 Weergalm Konsert het die verhoog aan die brand gesteek
Die 2025 Weergalm Konsert het laasweek die verhoog aan die brand gesteek en dit was die grootste Weergalm nog tot op hede! Met ongelooflike ...Leerder van Hoërskool Montana dring deur na die Talento Sangkompetisie finaal
Baie geluk aan Karleigh Bruwer leerder van Hoërskool Montana wat deurgedring het in die Talento Sangkompetisie! Ons is ongelooflik trots op jou talent en ...Hoërskool Montana leerders geniet die Winterbal 2025
Wat ’n betowerende aand vol glans by Hoërskool Montana , styl en vreugde! Die dansvloer het geleef en elke Montie het soos ’n ware ...Hoërskool Montana netbalspan stap weg met ‘n goue medalje
Tydens die vakansie het Juf Groenewald tydens die interdistriktoernooi op Riversdal haar slag as afrigter van die o.18 Kaapse Wynland-netbalspan gewys. Die span het ...Hoërskool Montana Top 10 Akademiese leerders
Baie geluk aan Hoërskool Montana se Top 10-leerders van elke graad – julle harde werk, vasberadenheid en toewyding aan akademiese sukses word opreg waardeer ...Leerder van Hoërskool Montana vaar puik by die padkampioenskappe
Charl van Deventer leerder van Hoërskool Montana het op Sondag aan die Atletiek Suid-Afrika se padkampioenskappe deelgeneem waar hy aan die 10 000 meter ...Hoërskool Montana leerder skitter by die Grand Slam Streekskompetisie
Gerrit Hugo skitter by die Wynland Grand Slam Streekskompetisie! Met ’n uitstaande vertoning in die Silwer 1-vlak vir die 16 – 22 jaar ouderdomsgroep, ...Hoërskoool Montana die toekoms behoort aan die wat droom
Die toekoms behoort aan diegene wat durf droom én dit durf neerskryf. Die #POORT2025-skryfkompetisie, aangebied deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, bied ...Hoërskool Montana leerder dring deur na die Kl/AI-Olimpiade
Baie geluk aan Stiehan Grobbelaar leerder van Hoërskool Montana wat na die 4de en finale rondte van die Suid-Afrikaanse Kl/AI-Olimpiade deurgedring het! Die laaste ...Hoërskool Montana dogterskrieket vlieg hoog
Trots op Hoërskool Montana meisiekrieket! Ons krieketmeisies vlieg hoog Lerique Breda is opgeneem in die Boland o.19 T20 Eagles-span, Gabriella Wehr in die Dragons-span, ...Hoërskool Montana leerder presteer uitstekend by die ASA se Padkampioenskappe
Charl van Deventer van Hoërskool Montana het op Sondag aan die Atletiek Suid-Afrika se padkampioenskappe deelgeneem waar hy aan die 10 000 meter stapitem ...Hoërskool Montana danser skitter by die Wynland Grand Slam Streekskompetisie
Gerrit Hugo skitter by die Wynland Grand Slam Streekskompetisie! Met ’n uitstaande vertoning in die Silwer 1-vlak vir die 16 – 22 jaar ouderdomsgroep, ...Hoërskool Montana skitter by SA Toutrekkampioenskappe
Hoërskool Montana skitter by SA Toutrekkampioenskappe! Ons is ongelooflik trots op ons Montana-spanne wat hul staal gewys het by die SA Toutrekkampioenskappe in Mosselbaai! ...Hoërskool Montana is trots op hul onderwaterhokkie SA Kampioen
Baie geluk aan Mari le Roux, wat deel was van die span wat goud verower het by die SA Junior Nasionale Onderwaterhokkie Kampioenskap in ...Hoërskool Montana Fietsry-span wys hul staal by Devonbosch
Hoërskool Montana Fietsry-span wys hul staal by Devonbosch! Ons fietsry-span het hierdie naweek deelgeneem aan die Skole Bergfietsliga by Devonbosch naby Stellenbosch, en ons ...Hoërskool Montana het twee Wes-Kaap Kampioene
Hoërskool Montana het twee Wes-Kaap Kampioene! Wat ‘n ongelooflike prestasie! Baie geluk aan Charl van Deventer, wat goud verower het in die 10km stap ...Skaak prestasie vir Hoërskool Montana
Die Hoërskool Montana skaakspelers uitgeblink in die Paarl en almal is opgeneem in die Kaapse Wynland-span! Lakeisha het algeheel eerste geëindig in haar ouderdomsgroep, ...Hoërskool Montana Top Matrics 2024
Well done to the following learners of Hoërskool Montana who achieved great results during their Matric Exams! Total number of candidates: 75 Overall pass ...Hoërskool Montana Bekerwenners Prysuitdeling
Hoërskool Montana Bekerwenners Prysuitdeling.Baie geluk ! Natalie Brand– Fietsryer van die jaar Gianté Cochrane– Seunskrieketspeler van die jaar & Veelsydigste sportman van die jaar ...Hoërskool Montana VRL en BK vir 2025
Baie geluk aan die nuwe leiers van Hoërskool Montana wat gekies is vir die VRL & BK 2025! Ons is trots om hierdie talentvolle ...Hoërskool Montana leerder verteenwoordig SA in jukskei
Sterkte aan Hoërskool Montana leerder Robert Nieuwenhuizen wat gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Uganda Ope Jukskei Kampioenskap van 1-8 September 2024!Hoërskool Montana rugbyspeler presteer
Baie geluk aan Hoërskool Montana rugbyspeler Rylin West wat deel geneem het aan die Boland rugbyproewe in Wellington. Ons is baie trots op jou. ...Hoërskool Montana atlete neem deel aan die Landloop Liga 4
Die Hoërskool Montana atlete neem deel aan die Landloop Liga 4 het die by HTS Drostdy plaasgevind! Die atlete het ongelooflike goeie tye behaal!Hoërskool Montana leerder het die dansvloer laat brand
Hoërskool Montana leerder Saskia Heynes het die dansvloer laat brand op die “First Western Cape Winter Festival”! Haar uitslae: Youth solo silver ballroom: 1ste ...Hoërskool Montana is trots op hul hokkiespelers
Hoërskool Montana is baie trots op Gerrit Victor en Gianté Cochrane, met meer as 50 wedstryde agter hulle naam vir die eerste hokkiespan!








































