Skaak prestasie vir Hoërskool Montana
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Montana skaakspelers uitgeblink in die Paarl en almal is opgeneem in die Kaapse Wynland-span! Lakeisha het algeheel eerste geëindig in haar ouderdomsgroep, terwyl Anneke ‘n trotse derde plek behaal het. Die res van ons spelers het almal brons gewen in hul onderskeie ouderdomsgroepe.
![]()










