Hoërskool Duineveld skaakspelers neem deel aan die Noord-Kaap Geslote kampioenskappe
ADVERTISEMENT
5 Skaakspelers van Hoërskool Duineveld het aan die Noord-Kaap Geslote kampioenskappe gaan deelneem. Die uitslae is soos volg:
o.18 Ope afdeling
- 2de Albert Oberholster
- 21ste Hanré Viviers
o.16 Ope afdeling
- 3de Cohan Saunderson
- 10de Wian Hollenbach
- 13 de Noa Thiersen
Albert Oberholster, Cohan Saunderson en Wian Hollenbach verwerf hulle Noord-Kaap kleure en is uitgenooi na die Provinsiale Prysuitdeling op 24
September in Kimberley. Hulle gaan ook die Noord-Kaap verteenwoordig by die Nasionale toernooi later die jaar. Trots op julle!

Albert Oberholster, Cohan Saundersen Noa Thiersen, Wian Hollenbach, Hanré Viviers.








