Primêre Skool Naudeville leerder wys sy staal op die skaakbord
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Eugene Smith, Gr. 5 leerder van Primêre Skool Naudeville wat genomineer is om deel te neem aan die SAJCCC (South African Junior Closed Chess Championship) 28 Maart- 2 April in Rustenburg, waar die Suid-Afrikaanse span gekies word. Ons Naudies is baie trots op jou!










