Laerskool Helderkruin
Laerskool Helderkruin leerders blink uit tydens die interne Wiskunde Olimpiade
Baie geluk aan Laerskool Helderkruin se Top 2 leerders van elke graad in die Intermediêre en Seniorfase wat tydens ons interne Wiskunde Olimpiade uitgeblink ...Laerskool Helderkruin vier ongelooflike Graad 7-leerder se hope krieket-talent
’n Hart vol dankbaarheid Wow! Keagan Keulder, ons ongelooflike Graad 7-leerder met hope krieket-talent, het ons harte diep geraak.Na die krieketfinaal ’n paar dae terug ...Laerskool Helderkruin word besoek deur “woord towenaar”
Dis nie net boeke wat oopgaan as Jaco Jacobs kom kuier nie – dis wêrelde!” Só lyk dit wanneer Jaco Jacobs Laerskool Helderkruin besoek! ...Laerskool Helderkruin woon die Super-Onniesimposium 2025 by
Laerskool Helderkruin se ongelooflike onderwysers is besig om hulself te verryk en hul kennis te verbreed by die jaarlikse Super-Onniesimposium!’n Tyd van afskeid met hartsdankbaarheid vir Laerskool Helderkruin personeel
Laerskool Helderkruin neem met swaar harte afskeid van drie ongelooflike vroue wat diep spore in ons skool se gange en harte gelaat het: Juffrou ...Laerskool Helderkruin tennis trots
Baie geluk aan Laerskool Helderkruin o.11- en o.13-tennisspanne wat vandag in die uitspele meegeding het en silwer medaljes huistoe gebring het! 2de plek in ...Laerskool Helderkruin Gr 2’s en hul onderwyseres bly positief
Laerskool Helderkruin Juf. Ursula Niehaus en haar Graad 2-leerders bly positief deur die besige Kwartaal. Hul onthou dat Kruiners “Cool” bly deur alle omstandighede ...Laerskool Helderkruin Junior Dogterskrieket beleef ’n goeie seisoen
Laerskool Helderkruin Junior Dogterskrieketspan hul laaste wedstryd van die jaar teen Monument Primary gespeel – en wát ’n reis was dit nie! 2025 was die ...Laerskool Helderkruin dogterskrieket speel die veld aan die brand
14 Wedstryde. Een Span. Onmeetbare Trots. Laerskool Helderkruin dogterskrieketseisoen het die laaste bal geboul – 14 keer het ons eerste senior dogterskrieketspan die veld aan ...Laerskool Helderkruin laat bewe die Gauteng Skole Individuele Skaaktoernooi
Skaakmat met styl Laerskool Helderkruin slimkoppe het die Gauteng Skole Individuele Skaaktoernooi behoorlik laat bewe! Katelin Bender (o.11 Dogter) en Bryan Garbers (o.11 Seun) skuif ...Laerskool Helderkruin leerders word ingesluit in provinsialespanne
Die volgende leerders het Laerskool Helderkruin sommer baie trots gemaak met hul insluiting in verskeie provinsiale spanne. Lara Wolfaardt het die o.13 Gauteng Netbal ...Laerskool Helderkruin leerders het vet pret by die skool
Laerskool Helderkruin Seuns op Safari! Ons kon nie ons seuns uitlaat nie! Terwyl die dogters hul Barbie Dag gevier het, het ons seuns op Maandag, ...Laerskool Helderkruin leerders word gekies vir die Goue Leeus 7’s span
Baie geluk aan Anda Tshandu, Renz Keyzer en Jordan Vorster wat opgeneem is in die Goue Leeus 7’s span. Laerskool Helderkruin is trots op ...Rugby prestasie vir Laerskool Helderkruin
Baie geluk aan Cayden Bruynius en Joshua Steyn wat opgeneem is in die IPT Goue Leeus Jeug Rugby span. Laerskool Helderkruin is trots op ...Laerskool Helderkruin leerders word gekies vir die JHB-Wes Krieketspanne
Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir die JHB-Wes Krieketspanne, ons is trots op julle. Ons wens elke speler sterkte toe ...LS Helderkruin se nuwe Hoof- en Onderhoofleiers vir 2024
Die Leierinhuldiging was ‘n spoggerige geleentheid en die nuwe leiers, taakrade en hoofleiers is aangekondig. Die tema was Lig jou ken en ken jou ...Laerskool Helderkruin leerders presteer in sport
Laerskool Helderkruin leerders presteer in sport. Gauteng Netbal! Baie geluk aan Miané Fourie, Danika Mouton, Charlume v Niekerk en Mika Stander wat gekies is ...Laerskool Helderkruin kultuur en plesier hoogtepunte vir kwartaal 1
Hiermee Laerskool Helderkruin kultuur en plesier hoogtepunte vir kwartaal 1: Redenaars: Aikônafees wenners (Gr. 4 – 7 leerders) wat deurdring na die ATKV Redenaars ...Laerskool Helderkruin leiers vir 2022
Laerskool Helderkruin leiers vir 2022. Baie geluk aan al die leerders en hul ouers met hul prestasie. Dogters: Anje Stammer Amy-Jessica Le Roux Minke ...Laerskool Helderkruin eerstespanne
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Helderkruin se eerstespanne met trots. 1ste Span Hokkiedogters: 1ste Span Hokkieseuns: Kwagga ...





















