Rugby prestasie vir Laerskool Helderkruin
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Cayden Bruynius en Joshua Steyn wat opgeneem is in die IPT Goue Leeus Jeug Rugby span. Laerskool Helderkruin is trots op julle en sterkte met die res van die seisoen!
![]()