Laerskool Helderkruin leerders word gekies vir die JHB-Wes Krieketspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir die JHB-Wes Krieketspanne, ons is trots op julle. Ons wens elke speler sterkte toe vir die res van die seisoen! Gee julle bes en onthou die Laerskool Helderkruin naam hoog!










