Laerskool Helderkruin leerders word gekies vir die Goue Leeus 7’s span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Anda Tshandu, Renz Keyzer en Jordan Vorster wat opgeneem is in die Goue Leeus 7’s span. Laerskool Helderkruin is trots op julle en sterkte met die res van die seisoen!
![]()










