Hoërskool Nylstroom Akademiese Top Presteerders vir kwartaal 2
ADVERTISEMENT
Hiermee Hoërskool Nylstroom Akademiese Top Presteerders vir kwartaal 2. Ons is trots op hierdie Voorloperkinders! Top Presteerders vir Positiewe Meriete Gr.8-12. Wel gedaan Nylies, hou aan met die harde werk!
Gr 8

Gr9

Gr 10
Gr 11
GR 12
Positiewe Meriete: Kwartaal 2 – 2023. Top Presteerders
Solly Moraswe Tiisetso Selema, Hesme Holtzhausen, Jaap Stolp, Peet Snyman













