Jukskei uitblinkers van Hoërskool Piet Potgieter
ADVERTISEMENT
Hoërskool Piet Potgieter neem vir die eerste keer die jaar aan Jukskei deel. HPP wen die Limpopo skole liga. HPP se o.19 1ste span seuns dring deur na die Direkteurs trofee kampioenskappe. 10 van HPP se spelers word aangewys as uitblinker spelers in die liga.
![]()










