Laerskool Rooihuiskraal jukskeispelers gekies om Guteng Noord te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Die volgende o.11 leerders van Laerskool Rooihuiskraal is gekies om Gauteng Noord te verteenwoordig in Desember by die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Kroonstad:
- Yuné Robinson
- JP Du Preez
- DJ Meades
- Hendrie Beukes
Ons is ongelooflik trots op julle – sterkte met die voorbereiding en toernooi!













