Hoërskool Centurion leerders gekies vir die SA Junior Jukskei Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan ons drie uitblinkers wat gekies is om Hoërskool Centurion by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te verteenwoordig:
- George James – Gauteng-Noord Akademie 1
- Ben Botha – Gauteng-Noord Akademie 2 (kaptein)
- Herman Botes – Noordwes Akademie 2
Ons is ongelooflik trots op julle! Julle harde werk, toewyding en spanwerk wys regtig wat dit beteken om ’n ware Woerie te wees.










