Laerskool Wonderboom leerder gekies vir die o.11 Gauteng-Noord Jukskeispan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Erwee van Wyk van Laerskool Wonderboom wat gekies is vir die o.11 Gauteng-Noord Jukskei-span wat in Desember die Laerskole Week in Kroonstad gaan speel! Ons is ongelooflik trots op jou!
![]()










