Interprovinsiale Bergfiets prestasie vir Laerskool Stephanus Roos
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots op hierdie Laerskool Stephans Roos se Rose wat deur is na die Interprovinsiale Bergfiets byeenkoms, hulle gaan tydens die vakansie deelneem. Rose baie sterkte, julle hou ons naam hoog!
Brendan van der Merwe
Dawid Opperman
Jaco Engelbrech
James Broekman
Sebastian Faul
Ruan van Broekhuizen















