Laerskool Lynnwood o.12A netbalspan presteer by die Nasionale netbalkampioenskappe
ADVERTISEMENT
Die o/12 A netbalspan van Laerskool Lynnwood het aan die Nasionale netbalkampioenskappe deelgeneem. Hulle eindig algeheel 9de in die land en ons is baie trots op hulle! Ons sien uit na 2026 se netbalseisoen.

Agter: Me. Danielle de Witt, Nine Malan, Isabella Ebersohn, Mieke Snyman, Megan du Plessis, Mia Labuschagne, Jana Whitehead, Dzunani Mabasa en Me. Bernadette Roodt. Voor: Lumé Ras en Milandri Schalekamp.









