Laerskool Kruinpark vaar uitstekend in Netbal Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Kruinpark se o.12 A en o.13 A Netbalspanne het 9 & 10 Junie 2023 aan die Mpumalanga Kampioenskappe deelgeneem. Die o.12 A behaal 8ste plek en die o.13 A behaal 11de plek in Mpumalanga.

Agter: Mieke van Tonder, Janieké van der Merwe, Janaé de Wet, Marilie Deavall, Micayla Bezuidenhout, Tanika Odendaal, Dené Stephens, Juné van Wyk, Lezandri van den Berg, Aby Grieb.
Voor: Annabel Pretorius, Kiyahna Mouton, Nicole Prinsloo, Luanique Visser, Nicole Meintjes









