Laerskool Newton o.13A Netbalspan deur na Hoops SA’s
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die o/13 A-span van Laerskool Newton wat die naweek uitstekend presteer het by die provinsiale Hoops-uitspele te Prieska!
Uitslae:
- Wen Grootdrink 14–6
- Wen Topline 29–3
- Wen JJD 29–11
- Wen Prieska 30–4
- Gelykop teen Nico Bekker 14–14
Die span het eerste geëindig en gaan ons skool verteenwoordig by die Hoops SA’s wat op 6 en 7 Oktober in Boksburg plaasvind.
Ons is ongelooflik trots op julle, meisies!










