Hoërskool Swellendam netbal vaar puik
ADVERTISEMENT
Op Maandag 18 Mei 2026 het Hoërskool Swellendam netbalwedstryde teen Hoérskool Langenhoven in Riversdal gespeel. Die wedstryde was uitdagend en die Swellies het hul beste gelewer, maar is ongelukkig deur Langenhoven geklop.
Die eerste netbalspan het egter uitstekend gevaar en ’n indrukwekkende oorwinning van 33-24 behaal.
netbalwedstryde teen Hoérskool Jakes Gerwel gespeel. Die Swellies het goed presteer en die uitslae
was soos volg:
- 0.19A: 40-12 gewen
- 0.16A: 18-3 gewen
- 0.15A: 23-18 gewen
Die Swellie-familie is trots op al hierdie spanne wat hard oefen en altyd hul beste op die baan gee.










